Wildernis Heritage

Unieke No BND123
Naam Wildernis Heritage
Koördinate S33.99284° E22.57795°
Graad BBB  
     Afstand B  
     Klim-hoogte B  
     Terrein B  
Afstand + (km) 13.5
Totale klim-hoogte 525
Totale tyd + (ure) 3.1
Omgewing Wildernis
Permit/toestemming Toestemming
Begin/Eindig Wildernis Hotel
Addisionele Inligting Parkeer by Wildernis hotel,  strandlangs en teerpad langs op teen Kaaimanskop, verby Map of Africa na Whites Rd tot by hotel.  Fynbos en mooi berg- en see-uitsigte