Uitsig>Kerk

Unieke No BND096
Naam Uitsig>Kerk
Koördinate S33.92187° E22.37278°
Graad BBA
     Afstand B  
     Klim-hoogte B  
     Terrein A  
Afstand + (km) 18
Totale klim-hoogte 371
Totale tyd + (ure) 5.17
Omgewing Geelhoutboom
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Uitsig>Kerk
Addisionele Inligting See- en berg-uitsig, inheemse woud, bergstrome, fynbos, gedeelte van Bosbok