Twaalfuurkop

Unieke No BND094
Naam Twaalfuurkop
Koördinate S33.99897° E20.44208°
Graad ACD
     Afstand A  
     Klim-hoogte C  
     Terrein D  
Afstand + (km) 11.1
Totale klim-hoogte 1244
Totale tyd + (ure) 8.19
Omgewing Swellendam
Permit/toestemming Permit
Begin/Eindig Marloth Natuurreservaat van Cape Nature by Swellendam, kry permit by kantoor
Addisionele Inligting Uitdagende roete wat by kantoor begin tot by spits van Twaalfuurkop (1 450m) met besonderse uitsigte oor die Langeberge, Rûensveld en Indiese Oseaan. Minimum van 3 stappers aanbeveel. Wees voorbereid op vinnig veranderende weerstoestande