Tierkloof

Unieke No BND085
Naam Tierkloof
Koördinate S33.67104° E21.88906°
Graad CCC
     Afstand C  
     Klim-hoogte C  
     Terrein C  
Afstand + (km) 24.8
Totale klim-hoogte 859
Totale tyd + (ure) 8
Omgewing Gamkaberg/Calitzdorop
Permit/toestemming Permit
Begin/Eindig Gamkabergkantoor
Addisionele Inligting Stap op in Tierkloof tot by netjiese 4 twee-bed hutte met braaigeriewe tussen rotse. Baie mooi kloof. Slaap oor en volgende dag af met gedeeltelik ander roete

http://