Terblans+Jonkersberg

Unieke No BND084
Naam Terblans + Jonkersberg
Koördinate S33.94502° E23.05362°
Graad ABB
     Afstand A  
     Klim-hoogte B  
     Terrein B  
Afstand + (km) 11.2
Totale klim-hoogte 748
Totale tyd + (ure) 4.5
Omgewing Knysna
Permit/toestemming Permit
Begin/Eindig Gouna Staatsbos – Grootdraai Piekniek-area
Addisionele Inligting Kombinasie van inheemse woud, denneplantasie met opdraende na Jonkersberg wat deel van die Outeniqua Staproete uitmaak. Uitsig oor Knysna en Outeniqua-bergreeks