Suiderkruis>Kleinbrak

Unieke No BND081
Naam Suiderkruis>Kleinbrak
Koördinate 34°03’21.0″S 22°14’11.0″E
Graad BAA
     Afstand B  
     Klim-hoogte A  
     Terrein A  
Afstand + (km) 13
Totale klim-hoogte 80
Totale tyd + (ure) 4.3
Omgewing Grootbrak
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Suiderkruisstraat
Addisionele Inligting Van N2 neem Grootbrak-afrit, links tot T-aansluiting, 1ste pad regs tot parkering by duin. Stap strandlangs heen en terug na Kleinbrak. See- en berg-uitsig