Unieke No | BND136 | |
Naam | Keurbooms>Natures valley | |
Koördinate | S34.00348° E23.46124° | |
Graad | BBB | |
Afstand | B | |
Klim-hoogte | B | |
Terrein | B | |
Afstand + (km) | 13.1 | |
Totale klim-hoogte | 457 | |
Totale tyd + (ure) | 5.36 | |
Omgewing | Keurboomstrand | |
Permit/toestemming | Geen | |
Begin/Eindig | Keurbooms / Natures Valley | |
Addisionele Inligting | Van Keurbooms vir ongeveer 2 km kuslangs verby die bekende Arc rock en dan op deur pragtige fynbos en woude, met ’n deel van die Rugpad en deur die Soutrivier na Nature’s Valley |