Glentana>Voelklip

Unique No BND148
Name (Short) Glentana>Voelklip
Name (Long) Glentana na Voëlklip Parkeerplek
Grade BBD (12)
Distance (Km) 7.8
Total Accent (m) 375
Duration (hr) 6.0
Group Coastal West
Area Glentana
Type Een Rigting
Entry Requirements Geen
Trail Head/End Glentana / Voëlklippad
Trail Head GPS Coordinates S34.05053° E22.31486°
Additional Infromation Spring Low Tide, as daar baie sand is is die roete makliker, as die sand weg gespoel is kan dit baie moeilik begaanbaar wees. Van die skeepswrak na Cave Beach is daar een moeilike plek om verby te kom solank jou vrees vir hoogtes nie te erg is nie. Daarna verander die terrein drasties en vereis dat stappers GEEN vrees vir hoogtes, goeie greep/krag in hande/arms hê, nie bang wees om nat te word en bietjie “bundu bashing” te doen nie. Die roete eindig waar die staproete afdraai op die grondpad van Heroldsbaai na Voëlklip