Formosa Piek

Unieke No BND033
Naam Formosa Piek
Koördinate S33.84270° E23.67318°
Graad ACD
     Afstand A  
     Klim-hoogte C  
     Terrein D  
Afstand + (km) 9.7
Totale klim-hoogte 1140
Totale tyd + (ure) 6.14
Omgewing Joubertina
Permit/toestemming Toestemming
Begin/Eindig Joubertina
Addisionele Inligting Formosapiek is die hoogste piek (1675m) in die Tsitsikamma bergreeks wat vanaf die Langkloof-kant naby Joubertina gestap word om hierdie mees fantastiese uitsigte te geniet