Eagle Falls

Unieke No BND028
Naam Eagle Falls
Koördinate S33.73828° E22.82284°
Graad AAC
     Afstand A  
     Klim-hoogte A  
     Terrein C  
Afstand + (km) 6.7
Totale klim-hoogte 279
Totale tyd + (ure) 4
Omgewing Uniondale
Permit/toestemming Toestemming
Begin/Eindig Eagle Falls Lodge
Addisionele Inligting Stap deur die kloof met pragtige uitsigte, rotsformasies, watervalle, poele en grotte

http://