Boesmanskloof af

Unieke No BND005
Naam Boesmanskloof af
Koördinate S34.04144° E19.62075°
Graad BBC
     Afstand B  
     Klim-hoogte B  
     Terrein C  
Afstand + (km) 15.3
Totale klim-hoogte 489
Totale tyd + (ure) 5.15
Omgewing Greyton
Permit/toestemming Permit
Begin/Eindig Mcgregor/Greyton
Addisionele Inligting Af met Boesmanskloof met alternatiewe roete. Kan van óf Greyton óf Mcgregor begin/eindig