Beervlei

Unieke No BND001
Naam Beervlei, swem
Koördinate S33.92422° E22.72699°
Graad BBB
     Afstand B  
     Klim-hoogte B  
     Terrein B  
Afstand + (km) 16.7
Totale klim-hoogte 531
Totale tyd + (ure) 5.5
Omgewing Karatara
Permit/toestemming Nee
Begin/Eindig Outeniqua Staproetehut
Addisionele Inligting Stap in woud, laaste km tot rivier baie steil en oop, swem in rotspoele en dan opdraend terug tot weer in woud