Boesmanskloof op

Unieke No BND006
Naam Boesmanskloof op
Koördinate S34.04144° E19.62075°
Graad BCC
     Afstand B  
     Klim-hoogte C  
     Terrein C  
Afstand + (km) 15.6
Totale klim-hoogte 1017
Totale tyd + (ure) 5.55
Omgewing Greyton
Permit/toestemming Permit
Begin/Eindig Greyton/ Mcgregor
Addisionele Inligting Op met Boesmanskloof.  Laaste deel historiese pas.  Bou gestaak voor 2de Wêreldoorlog en nooit hervat nie