Uitsig>Jonkersberg wes

Unieke No BND095
Naam Uitsig>Jonkersberg-wes
Koördinate S33.92149° E22.37314°
Graad BBA
     Afstand B  
     Klim-hoogte B  
     Terrein A  
Afstand + (km) 16.8
Totale klim-hoogte 304
Totale tyd + (ure) 4.05
Omgewing Geelhoutboom
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Geelhoutboom
Addisionele Inligting See- en berg-uitsig, bergstrome, fynbos, westerlike rigting