Tolberg>Vensterberg>Outeniqua View

Unieke No BND092
Naam Tolberg>Vensterberg>Outeniqua View
Koördinate S33.88215° E22.39934°
Graad ACD
     Afstand A  
     Klim-hoogte C  
     Terrein D  
Afstand + (km) 7.8
Totale klim-hoogte 852
Totale tyd + (ure) 7.32
Omgewing Outeniquapas
Permit/toestemming Nee
Begin/Eindig Radiostasie by Sputnik Outeniquapas
Addisionele Inligting Rotsklim, berg-klim, berg-uitsig, Waboomskraal-uitsig. Die roete vorm op Tolberg ’n T-aansluiting net soos vir Cradock en George pieke. Na regs Vensterberg en lings Outeniqua View. Die T-aansluiting is presies op Tolberg