Unieke No | BND165 | |
Naam | Tolbergsirkel | |
Koördinate | S33.91046 E22.40833 | |
Graad | ABC | |
Afstand | A | |
Klim-hoogte | B | |
Terrein | C | |
Afstand + (km) | 3.3 | |
Totale klim-hoogte | 489 | |
Totale tyd + (ure) | 4.15 | |
Omgewing | Outeniquapas | |
Permit/toestemming | Geen | |
Begin/Eindig | Die roete begin net na die eerste lang draai na links op met Outeniquapas en eindig regoor die eerste uitkykpunt in Outeniquapas. Die begin en einde is ongeveer 700 meter van mekaar in Outeniquapas. Stappers word by die begin afgelaai en motors kan dan by die uitkykpunt gelos word met bestuurders wat met een motor na die begin teruggeneem word | |
Addisionele Inligting | Fynbos met pragtige uitsigte oor George, Outeniquapas, Montagupas en Outeniqua-bergreeks |