Tafelkop, Erdvark

Unieke No BND 149
Naam Tafelkop, Erdvark
Koördinate S32.31852° E21.97489°
Graad BBC
Afstand B  
Klim-hoogte B  
Terrein C  
Afstand + (km) 13.9
Totale klim-hoogte 734
Totale tyd + (ure) 6.43
Omgewing Beaufort-Wes
Permit/toestemming Verblyf en staproetes moet bespreek word
Begin/Eindig Boplaas Vakansieplaas
Addisionele Inligting Bergagtige Karoolandskap met tipiese karoo plantegroei in ’n droë omgewing. Stap in droë rivierlope en klowe asook onder en bokant kranse met besonderse uitsigte oor die Karoolandskap op roetes wat goed gemerk is