STAPPROGRAM

Klik op die skakel hier onder vir die nuutste Berg-en-Dal stapprogram:

KLUBPROGRAM – JANUARIE TOT DESEMBER 2020

Weens die brande het Cape Nature sommige staproetes gesluit wat soms meebring dat van die roetes wat op die program aangedui word, óf verskuif, óf gekanselleer moet word.  Die bestuurskomitee sal werkmaak hiervan en waar moontlik wysigings aan die program aanbring, ten einde soveel as moontlik, geleenthede vir uitstappies te skep.  Vir navrae, kontak die leier van die dag se stap soos op die program aangedui is.