Unieke No | BND073 | |
Naam | Silwerrivierwaterval | |
Koördinate | S33.95971° E22.53184° | |
Graad | BBC | |
Afstand | B | |
Klim-hoogte | B | |
Terrein | C | |
Afstand + (km) | 15.8 | |
Totale klim-hoogte | 633 | |
Totale tyd + (ure) | 5.31 | |
Omgewing | George | |
Permit/toestemming | Permit | |
Begin/Eindig | NMU Kampus soos vir Groeneweide plus verpligte swem soos vir Groeneweide plus verpligte swem | |
Addisionele Inligting | Stap Groeneweide rooi roete na onderste poele en dan met rivier op en verpligte swem na waterval onder boonste poele |