Rugpad/Keurpad en Kalanderkloof

Unieke No BND072
Naam Rugpad/Keurpad en Kalanderkloof
Koördinate S33.98251° E23.55320°
Graad CBB
     Afstand C  
     Klim-hoogte B  
     Terrein B  
Afstand + (km) 19.2
Totale klim-hoogte 678
Totale tyd + (ure) 7.37
Omgewing Natures Valley
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Natures Valley
Addisionele Inligting Deur Soutrivier, pragtige klowe en af met Kalanderkloof (baie Outeniqua geelhout) en terug na Natures valley