Roetes/Routes

Hiermee ‘n opsomming van ons roetes.  Kyk vir graadbeskrywings onderaan hierdie bladsy.  Klik op die naam vir meer inligting insluitend die roetekaart:

NAAM

GRAAD

OMGEWING
Aar, Erdvark ABC Beaufort-Wes
Beervlei, swem BBB Karatara
Bergplaas CBB Karatara
Blombos, Groenvlei BBA Goukamma
Blou Visvanger (Half Collared Kingfisher) AAA Wildernis
Blou Visvanger via Bosduifloop (Half Collared Kingfisher) ABB Wildernis
Boesman, Gifberg CCB Van Rhynsdorp
Boesmanskloof af BBC McGregor
Boesmanskloof op BCC Greyton
Bonniedale ABA Robinsonpas
Bont Visvanger (Pied Kingfisher) AAA Wildernis
Bosbok AAA Witfontein
Bosbok>Kruis ABA Witfontein
Breakfast Rock ABB Montagupas
Breidelpad>Waterval ABA Hoekwil
Bruinkop Visvanger (Brownhooded Kingfisher) AAA Wildernis
Buffelsbaai ABA Buffelsbaai
Camferskloof ABB Outeniquapas
Camferskloof>Hut BBB Outeniquapas
Camferskloof>Hut> Piek BCB Outeniquapas
Camferskloofpiek ABB Outeniquapas
Camferskloofpiek-horison sirkel ABB Outeniquapas
Cape Clawless Otter Groenvlei AAA Goukamma
Carmel – Preekstoel>Magic Forest BBA Ballotsbaai
Carmel – Preekstoel>MagicForest> Walvisroete> Oumanspad
BBA Ballotsbaai
Carmel – Preekstoel> Walvisroete BBA Ballotsbaai
Carmel – Strand>Magic Forest>Walvisroete> Oumanspad BBA Ballotsbaai
Cradock en George Pieke CDC Outeniquapas
Cradock-Kloofpas (van Tolhuis Mongtagupas) BCB George Montagupas
Cradock-Kloofpas (van Witfontein) CCB George Witfontein
Cradock Piek CDC George
Crayfish, dag 4 CBB Doringbaai
Dollieskraal – Heroldsbaai>Dollieskraal ABB Heroldsbaai
Dollieskraal – Heroldsbaai>Monate> Dollieskraal ABB Heroldsbaai
Doringrivier BCB Waboomskraal
Drupkelder AAB Rheenendal
Duinemol AAA Sedgefield
Eagle Falls AAC Uniondale
Ebb & Flow>Wild Farm>Standerweg BAA Wildernis
Flat Rock>Kleinkrantz AAA Wildernis
Forest Buzzard van Botaniese Tuine BBA George
Forest Buzzard van Witfontein AAA George
Formosa Piek ACD Joubertina
Fransmanshoek>Kanon BAA Vleesbaai
Galjoen AAA Goukamma
Galjoen Bushpig Combo BBA Goukamma
George Piek BCB George
George Piek>Cradock Piek via Kruis (sirkel)
CDC George
George Piek sirkel via Kruis BCC George
George Piek via Kruis (ou roete) ACC George
Gericke’s punt>Kleinkranz CAA Sedgefield
Gifboom, Gifberg ABB Van Rhynsdorp
Glentana>Grootbrak BAA Glentana
Glentana>Grotte AAC Glentana
Glentana>Maalgate (Heroldsbaai) ABD Glentana
Glentana>Skeepswrak AAA Glentana
Godfather BCC George
Gouritspoort (droog) CCC Herbertsdale
Gouritspoort (droog) sirkel ABC Herbertsdale
Groeneweide – blou BBA George
Groeneweide – groen ABA George
Groeneweide – rooi BBB George
Groeneweide Groenkop-bundu BBB George
Groenkopnek (ou Melville) CCB George
Grootboom, Woodville AAA Hoekwil
Hamerkop, Gifberg AAA Van Rhynsdorp
Heroldsbaai>Maalgate AAA Heroldsbaai
Heroldsbaai>Oubaai Heritage BBB Heroldsbaai
Highland Lodge ABA Waboomskraal
Jongensfontein, Stilbaai BAA Jongensfontein
Jongensfontein-wes retoer BAA Jongensfontein
Jubilee Creek>swemgat AAA Rheenendal
Kaaimanskop AAB Wildernis
Kaaimansrivier swem AAC George
Kaart van Afrika AAA Wildernis
Keurboomlaan ABA George
Keurbooms>Natures Valley BBB Keurboomstrand
Kleinbrak>Hartenbos BAA Kleinbrak
Kleinkranz>Gericke’s point CAA Sedgefield
Koumashoek (retoer) BDC Koumashoek
Koumashoek (sirkel) BCC Koumashoek
Kranshoek ABC Harkerville
Kringe in ‘n Bos ABA Rheenendal
Kristalpoelenek ABB Riversdal
Kruis BBA George
Le Grande AAA Pacaltsdorp
Leentjiesklip>Flat Rock AAA Wildernis
Leentjiesklip>Victoriabaai AAA Wildernis
Losberg ABC Outeniquapas
Lovers’ Lane by NMU Kampus BAA George
Luiperd CCC Baviaanskloof
Maanlig-kronkel AAA Sedgefield
Melville Piek DDC George 
Millwood Myne AAB Rheenendal
Montagupas ABA Montagupas
Mvubu, Groenvlei BBA Goukamma
MvubuRif, Groenvlei BCB Goukamma
NMU Kampus>Ou Outeniqua afdraai (via Tierkop) BBB George
Noordstasie>NMU Kampus BCC Montagupas
Ou Dam Oos – Tierkop>Ou Dam>Pepsipoele BBB George
Ou Dam Wes – Varingkloof>Ou Dam BCB George
Oubaai Heritage Trail>Dollieskraal BBB Oubaai
Oubaai Heritage Trail>Monate BBB Oubaai/Heroldsbaai
Outeniquapas-horison>Montagupas ACC Outeniquapas 
Pas-tot-Pas – Outeniquapas> Montagupas enkel ABC George
Pas-tot-Pas insluitend Losberg (retoer) ACC George
Pas-tot-Pas – Outeniquapas> Montagupas retoer ACC George
Pepsi Poele BBB George
Perdekop ABA Harkerville
Pigs Head AAA Natures Valley
Pothole, Gifberg AAB Van Rhynsdorp
Robberg ABC Plettenbergbaai
Rugpad/Keurpad en Kalanderkloof CBB Natures Valley
Schaap Plaast ABB Bonniedale
Silwerrivierwaterval BBC George
Sleeping Beauty BCC Riversdal
Sneeuberg BCB Sederberge
Soutrivier AAA Natures Valley
St Blaize – Grot by Die Punt>Pinnacle Point retoer BBB Mosselbaai
St Blaize – Grot by Punt>Danabaai BBB Mosselbaai
Strawberry Hill ABB George
Strawberry Hill Swem AAC George
Suiderkruis>Kleinbrak BAA Grootbrak
Sungazer ABB George
Swaaie>Tussen Spore BBB George
Tafelkop, Erdvark BBC Beaufort-Wes
Terblans AAA Knysna
Terblans + Jonkersberg ABB Knysna
Thunderbird BBB George
Tierkloof, Gamkaberg CCC Calitzdorp
Tierkloof oorhang, Gamkaberg BBB Calitzdorp
Tierkop ABB George
Tierkop>Kaaimansrivier (Bo Kaaimans) BCC George
Tierkop>Kransberg CCB George
Tierkop>Kransberg-Pieke CCD George
Tierkop>Ou Dam>Pepsipoele – Ou Dam Oos BCB George
Tolberg ABC Outeniquapas
Tolberg>Vensterberg>Outeniqua View ACD Outeniquapas
Toverkop ABB Ladismith
Tussen Spore ABA George
Tussen Spore alternatief via Pepsi Poele BBA George
Twaalfuurkop ACD Swellendam
Uitsig>Jonkersberg-wes BBA Geelhoutboom
Uitsig>Kerk BBA Geelhoutboom
Varingkloof>Ou dam BCB George
Wildernis Heritage
BBB Wildernis
Witfontein>Thunderbird ABB Witfontein
Witfontein>Thunderbird>Bosbok ABB Witfontein
Woodifields ABA George

GRADERING:

Totale Klimhoogte (Som van alle vertikale hoogtes):

A  Maksimum 300m

B  Tussen 300 en 750m

C  Tussen 750 en 1500m

D  Meer as 1500m

Totale Afstand:

A  Maksimum 12km

B  Tussen 12 en 18km

C  Tussen 18 en 25kM

D  Meer as 25km

Terrein-kondisies:

Die tegniese evaluering poog om ‘n aanduiding te gee van die toestande wat op die roete te wagte kan wees.  Dit sluit ‘n tegniese evaluering van die algemene roete-uitleg in waar hindernisse soos rotsklouter, klim-en-klouter, “bundu-bashing en boulder hopping”, klim teen steil hoogtes, beweeg deur nou klowe, -oor smal riwwe met/sonder kettinglere, -deur waterkruisings met of sonder verpligte swem, -deur dik los sand, ens. bemeester moet word.

  1. Die roetes loop hoofsaaklik op goed-onderhoude paadjies, met baie min of geen hindernisse wat sonder die gebruik van tegniese vaardighede aangepak kan word;
  2. Blootstelling aan hindernisse is slegs vir kort afstande van die roete, waar die toepassing van tegniese vaardighede gedurende die staptog minimaal vereis word;
  3. Blootstelling aan hindernisse gebeur oor langer afstande van die roete en daar is ook heelwat meer in grootte, lengte en verskeidenheid waar die toepassing van tegniese vaardighede heelwat meer op die roete vereis word;
  4. Die moeilikheidsgraad van die roete is hoog met die grootste gedeelte van die roete onderhewig aan hindernisse waarvan die lengte, grootte en verskeidenheid omvangryk is en waar die toepassing van tegniese vaardighede byna aaneenlopend op die roete vereis word. Stappers met vrese en fobies soos bv. hoogte- en engtevrees sal hierdie roetes nie sondermeer kan bemeester nie.  Stappers wat hierdie roetes aandurf moet ook baie fiks wees en oor heelwat krag in die bo-arms en bolyf beskik.

Dus sal ‘n roete met ‘n totale afstand van 15 km, ‘n totale klimhoogte van 740 m en waar die tegniese evaluering ‘n roete hoofsaaklik op goed-onderhoude paadjies, met baie min of geen blootstelling aan tegniese elemente aandui, as BBA-roete gegradeer wees.