Noordstasie>NMU Kampus

Unieke No BND064
Naam Noordstasie>NMU Kampus
Koördinate S33.87966° E22.43846°
Graad BCC
     Afstand B  
     Klim-hoogte C  
     Terrein C  
Afstand + (km) 17.8
Totale klim-hoogte 1002
Totale tyd + (ure) 6.5
Omgewing Montagupas
Permit/toestemming Geen, wel vervoer reël
Begin/Eindig Noordstasie>NMU Kampus
Addisionele Inligting Pragtige roete met baie steil op- en afdraendes met ‘n goeie mengsel van fynbos en inheemse woude. Agter Cradock-piek en voor Kransberg verby tot by Tierkop-hut, vandaar NMU Kampus