Kruis

Unieke No BND056
Naam Kruis
Koördinate S33.94674° E22.46480°
Graad BBA
     Afstand B  
     Klim-hoogte B  
     Terrein A  
Afstand + (km) 17.8
Totale klim-hoogte 569
Totale tyd + (ure) 5.32
Omgewing George
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Botaniese tuin parkeerterrein
Addisionele Inligting Stap rigting toring en kruis, redelike steiltes, dorp-uitsig, terugstap deur dennebos sirkelroete