Kaaimansrivier swem

Unieke No BND048
Naam Kaaimansrivier swem
Koördinate S33.96917° E22.55380°
Graad AAC
     Afstand A  
     Klim-hoogte A  
     Terrein C  
Afstand + (km) 4.2
Totale klim-hoogte 57
Totale tyd + (ure) 3
Omgewing George
Permit/toestemming Toestemming
Begin/Eindig Strawberry Hill op ou Knysnapad
Addisionele Inligting Swem en boendoe bash rivieraf vanaf Silwerrivier samevloei tot Kaaimanspas. Toestemming nodig van Strawberry Hill eienaar vir Strawberry Hill stap sowel as vir swem na Kaaimans