Groenkopnek (ou Melville)

Unieke No BND043
Naam Groenkopnek (ou Melville)
Koördinate S33.95971° E22.53184°
Graad CCB
     Afstand C  
     Klim-hoogte C  
     Terrein B  
Afstand + (km) 19
Totale klim-hoogte 831
Totale tyd + (ure)
6
Omgewing George
Permit/toestemming Permit
Begin/Eindig NMU Kampus/Groeneweide
Addisionele Inligting Berg- en see-uitsigte, Groeneweide rooi roete deur inheemse woud, onder Melvillepiek verby, terug in fynbos bo Kaaimansrivier sirkelroete