Unieke No | BND148 | |
Naam | Glentana>Maalgate (Heroldsbaai) | |
Koördinate | S34.05053° E22.31486° | |
Graad | ABD | |
Afstand | A | |
Klim-hoogte | B | |
Terrein | D | |
Afstand + (km) | 7.2 | |
Totale klim-hoogte | 377 | |
Totale tyd + (ure) | 3.49 | |
Omgewing | Glentana/Heroldsbaai | |
Permit/toestemming | Geen | |
Begin/Eindig | Glentana/Maalgate (Heroldsbaai) | |
Addisionele Inligting | Van die skeepswrak na Cave Beach is daar twee moeilike plekke om verby te kom solank jou vrees vir hoogtes nie te erg is nie. Daarna verander die terrein drasties en vereis dat stappers GEEN vrees vir hoogtes, goeie greep/krag in hande/arms hê, nie bang wees om nat te word en bietjie “bundu bashing” te doen nie. Die roete moet tydens laagwater gedoen word en eindig waar die staproete afdraai op die grondpad van Heroldsbaai na Voëlklip |