Cradock en George Pieke

Unieke No BND020
Naam Cradock en George Pieke
Koördinate S33.93589° E22.42715°
Graad CDC
     Afstand C  
     Klim-hoogte D  
     Terrein C  
Afstand + (km) 19.8
Totale klim-hoogte 1782
Totale tyd + (ure) 9.5
Omgewing Outeniqua-bergreeks
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Witfontein bosboustasie
Addisionele Inligting Bergklim, uitsig oor George en kus, fynbos, Swartberge-uitsig – laaste gedeelte rotsklim daarna George Piek tot Saal en terug