Camferskloofpiek-horison sirkel

Unieke No BND146
Naam Camferskloofpiek-horison sirkel
Koördinate S33.88215° E22.39934°
Graad ABB
     Afstand A  
     Klim-hoogte B  
     Terrein B  
Afstand + (km) 6.5
Totale klim-hoogte 636
Totale tyd + (ure) 5.04
Omgewing Outeniquapas
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Toring bo Outeniquapas (Sputnik)
Addisionele Inligting Begin van roete dieselfde as Camferskloof. Vanaf die nek by Camferskloof is dit oos “bundubash” sonder ’n paadjie tot waar mens afgaan na Sputnik. Baie mooi uitsigte noord en suid op die rug langs

 

http://