Van Dalenspiek/Grot-sirkel

Unieke No BND166
Naam Van Dalenspiek/Grot-sirkel
Koördinate S33° 56.479 E22° 28.031
Graad BCB
Afstand B  
Klim-hoogte C  
Terrein B  
Afstand + (km) 12.4
Totale klim-hoogte 934
Totale tyd + (ure) 6.2
Omgewing George
Permit/toestemming Geen
Begin/Eindig Bo in Eerstelaan Denneoord
Addisionele Inligting Inheemse woud, varings, bergstrome, George-uitsig. Pragtige grot met uitsig oor Tuinroetedam

http://